In Her Own Words
About Her
Ek is baie spesiaal, sag geaard, vol liefde en opwinding, baie lewenspaadjies om te deel, saam te lag, huil en net lekker te gesels, hou van buite lewe, rond rits, kuier en tyd met vriende en familie te spandeer, maar hou ook van stil rustige tye saam met iemand spesiaal wat geen kansvatters is nie en daarop uit is vir net 'n goeie tyd nie, maar wel eerlike opregte vriendskap wat kan ly tot 'n meer ernstige verhouding soos tyd verloop, gereed vir nuwe uitdagings, kom ons kyk of dit werk...Geniet die natuur en geniet om rond te skoffel in die tuin. Het stokperdjies waarmee ek my besig hou en geniet dit om in die kombuis te wees en gesonde kos voor te berei vir die spesiale mense in my lewe.
Die lewe is vol verrassings en vol teleurstellings. Elke dag is n uitdaging. Ek wil glo met geloof en hulp van bo is daar n pasmaat vir elkeen van ons. Iemand wat ons sal lief he aan die einde van die dag waar ons rustig kan raak en net die mooi dinge in die lewe en in mense sal raak sien. Waar die gejaag agter die samelewing nie meer n inpak op ons lewe sal he nie want ons het berusting. Ek sien uit daarna om hierdie persoon te ontmoet want ek weet hy is daar buite met die dieselfde behoeftes en begeertes as ek. As jy dink iewers pas jy by hierdie legkaart in. Kom ons gesels.
About Her Ideal Match
Goeie, skoon aantreklike voorkoms he,. N persoon met goeie maniere, geen vuil taal, moet goed kan kommunikeer, vol liefde wees geen "hang ups"". Goeie sin vir humor, spontaan en my altyd kan eerste stel, moet goeie belangstelling kan toon en 'n standvastige persoon wees in sy werk sowel as sy eie lewe. Hy moet vol lewe wees, goed met mense oor die weg kan kom en maklik aanpasbaar wees. Kommunikasie is belangrik. Ek stel nie belang in weke se "one liner boodskappies nie" dit verveel my en is niksseggend. Kom tot verhaal en wees die jagter in die spel. Die lewe is te kort om aan die verlede vas te hou. Beweeg aan en begin oor. Dis nou tyd...
What Her Friends Say
kaliet hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Northern Suburbs (Durbanville), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Cape Town Metro; Langebaan; Saldanha; Franschhoek; Paarl; Stellenbosch; Wellington; Bredasdorp; Caledon; Gansbaai; Grabouw; Hermanus; Barrydale (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
49 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Intelligent; Mild; Outgoing; Stable |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Forgiveness; Friendliness; Humility; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Classic (My tastes echo long-established norms) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Black |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Opera; Pop / Top 40; Reggae |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Religious; Romance; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Dramas; Nature / Wildlife; News; Sci-Fi; Soap operas; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Adult; Comedy; Documentary; Drama; Horror; Mystery; Romance |
Interests: |
Board games; Business news; Card games; Cooking; Gardening; Healthy living; Knitting; Sewing; Shopping; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Cycling; Fishing; Flying / Gliding; Gymnastics; Horse Riding; Ice Hockey; Ice Skating; Rugby; Skiing; Soccer; Swimming; Water skiing |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Other |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Socialising with friends |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Erotica; Flirting; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
Moderate |
Feelings about using DatingBuzz UK: |
Hopeful; Curious; Excited |
Honesty: |
Very |