Easygoing68Easygoing68
4

Easygoing68

55 – Pretoria (Pretoria - Oos), Gauteng, South Africa

💃 Ek soek my tweede kans op ware geluk en liefde 💃

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Wie is ek en wat wil ek he:
Ek is reg om die res van my lewe met iemand spesiaal te deel.
Ek wil sy prioriteit wees en nie n opsie.
Ek is fisies en geestelik gesond.
Ek het groot geword in Namibie.
Ek was 23 jaar getroud - 2013 geskei en lewendig verlos. My eks woon en werk in n ander land. Dit pas my uitstekend.
Ek het 22 jaar in die Wes-Kaap gewoon en gewerk.
Ek is Ma van 3 kinders en ouma van n klein dogter.
Ek is gelukkig met wie en wat ek is - ek weet presies wat ek wil he en wat nie.
Ek maak foute en is alles behalwe volmaak - vir die regte man sal ek goed genoeg wees en hy vir my.
Ek glo in die Here en dien Hom.
Ek het vaste beginsels en waardes.
Ek hou van musiek, fliek, dans, vertonings soos Krone, Aardklop, ens.
Ek kan bak, kook en inle, ens.
Ek kan n soom insit en n knoop aanwerk as ek moet.
Kan brei en hekel, maar doen nie.
Ek hou van my huis en om dit mooi te maak.
Ek hou nie van ornamente nie.
Ek kan nie elke dag in die winkels wees nie - ek bly liewer tuis en geniet myself met dingetjies wat ek in en om die huis doen.
Dis lekker om soms bietjie weg te gaan vir n naweek of vakansie en hou van son en see, maar die bos en berge het ook hul eie bekoring.
Ek geniet die eenvoudige dinge in die lewe soos stap op die strand, sonsopkomste en ondergange, die reuk en klank van reen, ens.
Ek is oor die algemeen n baie positiewe en optimistiese mens.
Ek is spontaan, vriendelik, opgewek, liefdevol, betroubaar, baie lojaal en het n goeie sin vir humor.
Ek het kurwes - so ek verwag nie jy moet n strykplank wees nie.
Ek het oor die algemeen baie geduld, maar hou nie van sukkel nie.
Ek pas aan wanneer my omgewing en omstandighede verander en maak die beste daarvan.
Ek is nie die klub en kroeg tipe nie.
Ek het seer gekry, maar is nie dood nie - liewer sterker en wyser.
Ek hou van my spasie maar wil ook baie dinge saam my maat doen.
Mense maak die lewe onnodig ingewikkeld - hou dit eenvoudig, opreg en eerlik dan is dit maklik.

About Her Ideal Match

Wat soek ek in n man:
Hy moet volwasse wees met n aangename persoonlikheid - n lekker mens.
N ekstrovert wat nie uitspattig is nie.
Ek soek nie n Ken of Shrek nie - net iemand op wie ek kan trots wees
Goed versorg - skoon, netjies en lekker ruik
Selfstandig met n goeie selfbeeld - nie verwaand.
Goed gemanierd en jonk van gees.
Gevestig en doelgerig.
Sekuriteit kan bied - fisies en geestelik.
Fisies en geestelik gesond.
Die Here ken en dien.
Geen roker of enige ander verslawing soos drank, dobbel, dwelms - hy kan eerder aan my verslaaf wees.
My kan bystaan deur dik en dun - die lewe is nie net maanskyn en rose nie, maar daar is mooi in elke dag.
Nie van my verwag wat hy my nie ook kan bied nie.
Nie vals beloftes maak en in n onrealistiese droom wereld leef nie.
Ek sal hom graag wil vertrou met my hele lewe.
Liefdevol, opreg, eerlik, spontaan, vriendelik, betroubaar,lojaal en n goeie sin vir humor he.
Ek soek nie iemand om my gelukkig te maak nie - hy moet eerder saam my nog meer gelukkig wees.
Ons moet mekaar komplimenteer - die mense moet jaloers wees op ons liefde en geluk.
Hy moet my alles kan wees: sielsgenoot, lewensmaat, beste vriend, staatmaker, liefde van my lewe, man, vertroueling, saam my kan lag en huil en alles kan deel - goed en sleg.
Daar moet gemeenskaplike belangstellings wees - daar kan alleen tyd wees, maar die manne aande, naweke en vakansies werk nie vir my nie.
Ek wil n ware en opregte man he - nie n los gelukkie of kansvatter nie.
Moenie voorgee wat jy nie is nie - wees opreg.
Ek sal saam met die man in my lewe werk.
Hy moet lekker kan braai, saam my die Bokke en Proteas kan ondersteun en nie n Bloubul wees nie.
As hy romanties is - fantasies - ek is n kontak mens.
Geen geld kan koop wat belangrik is nie - ek weet.
Iets om altyd te onthou: moet nooit vir my lieg nie - die waarheid het altyd n manier om uit te kom.
Ons moet dieselfde taal, gewoontes en tradisies deel.

What Her Friends Say

Easygoing68 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Pretoria - Oos), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
55
Star Sign:
Leo
Height:
155cm (5' 1.0")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Other
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
55 - 63
Star Sign:
Any
Height:
164cm (5' 4.6") - 184cm (6' 0.4")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Grey; White; None (Bald); Balding; Shaved
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; German; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Medium; Well-behaved
Eyesight:
I wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Mild; Naive; Optimistic; Outgoing; Realistic; Silly; Stable
Valued Qualities:
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Colour:
Red
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; Instrumental; New Age; Pop / Top 40; Rock
Reading:
I enjoy it
Books:
Fantasy; Fiction; History; Religious; Romance; Travel
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Dramas; Educational; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Soap operas; Sport; Talk shows; Variety shows
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Action; Comedy; Drama; Romance
Interests:
Board games; Card games; Computer & video games; Cooking; Gardening; Photography; Reading; Shopping; Surfing the Internet
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Athletics; Camping; Cricket; Dancesport; Ice Skating; Motorsport; Rugby; Swimming; Tennis; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Fast food; Pub Grub; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I'm online on weekdays only
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Other; Horse(s)
Pets (Dislike):
Cat(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Long hair; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Find new, more meaningful work
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using DatingBuzz UK:
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited
Honesty:
Extremely