In His Own Words
About Him
Wie is ek....... Wel ek is altyd vriendelik,lojaal, eerlik. Ek hou van die waarheid. Ek probeer altyd beter lewe. Lief vir my kinders. Gee altyd my beste by die werk. Betaal my skuld. Het my eie huis en voertuig. Darem nie n skedonk nie. Nie n bakleierige mens nie verkies vrede en vrolikheid. Glo aan goeie kommunikasie, liefde en respek en my geloof in die almagtige Vader. My twee dogters is vir my belangrik. Ek glo deur positiewe aanmoediging goeie kommunikasie en die feit dat hulle weet ek is daar vir hulle en baie lief vir hulle is sal hulle altyd poog om nog ver in die lewe te kom. Ek glo my voete is standvastig op die grond en ek probeer n gebalanseerde lewe lei. Ek is nou nie ryk nie maar ek is gelukkig met waar ek tans in my lewe is en as die geleentheid hom voordoen sal ek altyd probeer verbeter.My idiaal is om eendag my eie besigheid te he en ek het geloof en die hoop dat dit nog op my pad sal kom. Ek hou van sport en kyk graag rugby en krieket. Ek speel graag golf ook. Vir plesier hou ek van n lekker braai saam vriende of om na die natuur tonele soos watervalle ens in die area te gaan kyk.
I believe in honesty, fairness and kindness. I treat all with respect and dignity. I have stable employment and believe in providing for my family. I can communicate well and enjoy relaxing and interesting conversations. People and their behavior fascinates me. I enjoy watching sport and playing. Love golf and Gym. Not a big gardener but wont mind enjoying it with someone special. My two children is my pride and joy and and I am always encouraging them to go bigger and better. Little steps though. Life is hard enough.
About His Ideal Match
Ek soek iemand vir ware liefde, respek en die bereidwilligheid om as n eenheid te bou aan n toekoms vir mekaar saam. Ek glo nie daar is iemand wat nie voute het nie en ek sal nooit se ek is nie voutloos nie. Ek probeer wel derentyd beter lewe. Ek glo ook nie daaraan dat jy moet jou hele menswees verander om by iemand anders aan te pas nie. Ek glo wel dat geen opvoeding, grootword of huidige omstandighede van twee mense dieselfde is nie en dat daar aanpassings gaan wees. Ek weet vir baie mense op my ouderdom is dit partykeer net te veel gevra. So ek glo nie ek gaan presies hier kan se na wat se persoon ek soek nie. Ek glo daaraan dat ek met iemand n pad sal wil stap en dan sal tyd leer. Dit is nou waar die emosionele seer weer moontlik kan in kom. En ek dink baie van ons wil nie weer daai pad stap nie. Maar hoe gaan jy werklik weet of ek of jy die regte een vir mekaar is as ons nie weer gaan probeer nie. Ek is nie n voorstander van egskeiding nie. So ek verkies dit liewers om te se kom ons ontmoet as jy belangstel. Gee die verhouding tyd en kyk of dit moontlik die regte besluit kan wees. Ek wil tog net dit se ek is nie jou eks nie. So moet hom nie in my soek nie. Oordeel my op grond van wie ek is en as ek iets verkeer doen glo ek dat ek dit op n beskaafde manier sal kan oplos. Ek het goeie oordeel en kan n situasie vanuit jou oogpunt ook insien. My doel is om jou gelukkig te sien en nie af te breek nie of n verleentheid vir jou te wees nie. What is my ideal match. What a Question. At my age I have learnt that no one is perfect and that their is so much to evaluate and consider. As we all have accumalated baggage. Some lesser some more. I would say just be yourself and let us meet and communicate and see how compatible we are together. I believe we are all good in some way or another. The Question is however are you and me compatible together. And that only time will tell. It is like playing lotto. You could win or loose but you will never know if you are not prepared to take the chance.
What His Friends Say
TrueHarted hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hazyview, Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
184cm (6' 0.4") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Orthodox | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Government | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Mpumalanga, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
37 - 47 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 184cm (6' 0.4") | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; Instrumental |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Business; Crime; Religious; Self-help; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Dramas; Educational; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Romance; Sci-Fi |
Interests: |
Board games; Business news; Card games; Gardening; Healthy living; Investing; Woodworking |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Cricket; Golf; Rugby |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Sipping margaritas on a beach |
Feelings about using DatingBuzz UK: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |