In Her Own Words
About Her
Ek is 'n natuurmens, mal oor diere, mak of wild, en die buitelewe. Tipiese kaalvoetklonkie met geen aanstellerigheid of fiemies nie. Groot koffiepot!
Alhoewel ek tans in die dorp bly is ek is nie regtig gemaak om in die stad te bly nie. My hart trek plaas toe.. Ek glo ek het al die kwaliteite om 'n goeie boervrou te wees. Glad nie bang om my hande vuil te maak nie en ook nie die histeriese grillerige tipe nie.
Ek is wel dodelik bang vir 'n Hottentotsgod!!!
Het my eie groentetonnel gebou, want ek glo ek het groenvingers, en ek is baie trots daarop. Ek is altyd besig met iets, en het altyd projekkies wat ek aanpak. Sukkel om stil te sit. Ek onderhou my eie tuin en geniet elke oomblik daarvan.
Enkelouer vir 22 jaar met 3 dogters (25, 23 en 17) wat onvoorwaardelik deel is van my pakket.
My honde, net 10 van hulle, is ook my kinders.
Kan 'n koek bak, kook graag vir jou 'n heerlike bord boerekos, bak beskuit, koekies en kook graag konfyt en chutney! Maak die lekkerste braaibroodjies! Het ook my eie chilly sous reeks.
Ek beleef 21 verskillende emosies lag lag in 'n uur se tyd! Dis mos my vroulike voorreg! Ek is mal oor grappies maak, maar ek kan ook net so ernstig raak as ek moet! Ek het 'n fantastiese sin vir humor en kan ook lekker laf raak! Ek gaan dans graag en drink graag 'n takiela sonder om my gesig te trek! Haha!!
Ek is gelukkig waar ek tans is, kan myself besig hou, maar ek mis daai iemand spesiaal... die gevoel van liefde... Ek hoop om my "forever after" te vind want alleen oud word wil niemand tog nie!
About Her Ideal Match
Soek `n groot man wat my geliefd kan laat voel, jy moet jou man kan staan en ek moet veilig voel by jou, in jou arms... Ek wil my kop op jou bors kan rus en jou hartklop kan voel. Natuurlik moet jy ook liefdevol, eerlik, hardwerkend en opreg wees.
Jy sal 'n baie sterk persoonlikheid hê, want ek kan partykeer bietjie hand uit ruk. Ek is gewoond daaraan om die besluite te neem en sal dit verwelkom as ek iemand kan vind wat besluite saam my kan neem sodat ek minder verantwoordelikheid op myself kan neem. Natuurlik moet jy die stuur kan neem sonder om intimiderend te wees. Jy moet bereid wees om vir my te baklei, nie met my nie, my aanvaar soos ek is, en my nie wil verander nie.. Jy sal natuurlik lief moet wees vir kinders aangesien my meisies na jou sal opkyk as 'n vaderfiguur. Jy sal handig in en om die huis moet wees! Ek hou niks van 'n luiaard en veral nie van leuens nie! Ons kan saam gaan dans en ek wil die son saam jou sien opkom...
Ek gaan nie finansieel na jou omsien nie, so as jy nie finansieel vir jouself kan sorg nie moet my asb nie kontak nie.
What Her Friends Say
Neela hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Randfontein, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
49 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Legal | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
49 - 56 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Executive / Management; Food Services; Labour / Construction; Self-employed; Technical / Science / Engineering; Agriculture | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
The life of the party |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Naive; Optimistic; Outrageous; Outspoken; Realistic; Shy; Silly; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Black |
Date Activities: |
A movie; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Gospel / Religious; New Age; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Soap operas |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Adult; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi |
Interests: |
Card games; Cooking; Gardening; Knitting; Painting; Photography; Sewing; Shopping; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Dancesport; Fishing; Hiking; Pool; Swimming; Walking |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Chinese; Fast food; Greek; Indian; Italian; Japanese; Pub Grub; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish |
Pets (Like): |
Exotic pet(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Long hair; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz UK: |
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |