In Her Own Words
About Her
Ek is die volgende:
Vrou van God,
Kok (kan kook en bak en geniet dit)
Liefdevol (ek hou van liefde gee en ontvang vanaf en vir mense en diere ;)
Hou van 'n gesonde leefstyl ek is aktief en is bereid om enige iets wat jy geniet om te doen saam met jou te doen, ek leer vinnig! As ek kos maak gaan jy maar moet eet wat ek maak al is dit nou 'n slaaiblaar met suiker op ;)
Vriendelik,
Ek het 'n sin vir humor en hou daarvan om te lag en ander te laat lag,
Ek hou nie van baklei nie en soek ook nie rede om te baklei nie. Ek is rustig en gelukkig en tevrede met min en met alles en maak die beste van dit wat beskikbaar is,
My denke is positief,
Ek is aanpasbaar by my omstandighede,
Ek versorg myself en is netjies,
Geniet dit om baie liefde te maak!
Neem kennis asseblief:
Ek gaan ongelukkig nie my hare blond kleur vir jou nie anders gaan jy met 'n blonde rietrot rondloop! Dit pas nie by my nie. Dis duur om te onderhou en dit breuk my hare!!!
Ek het klaar my man hier ontmoet! Ons trou in Oktober 2018 Sterkte met jou soeke na liefde! Ek glo jy sal haar vind!
About Her Ideal Match
Ek weet wat ek wil he en ek sal jou nie aan 'n lyntjie hou of jou tyd mors as jy nie is wat ek na soek en nodig het nie.
Ek is eerlik en jy sal weet waar jy met my staan.
Verkieslik 'n man wat nog in staat is om my swanger te maak (ouderdoms gewys)
En verkieslik nie 'n man met kinders nie vir hierdie volgende redes:
Ek het self nie kinders nie en weet nie watse tiepe ma ek eendag gaan wees nie dalk te toegeewend of te streng wat teenstrydig is met hoe jy jou kind wil groot maak wat russie kan veroorsaak.
Ek hou nie daarvan waneer die ma van jou kind inmeng in ons verhouding en die lewe vir ons hel te probeer maak nie of jou kinders wat my nie aanvaar nie. Dit veroorsaak nog onnodige russie.
Indien jou vrou oorlede is sal ek met die grootste liefde vir jou kinders 'n goeie ma, vriendin en rol model probeer wees. Ek kan nie jou vrou en jou kinders se ma se plek in neem of wees soos wat sy was nie maar ek kan nuwe hoop vir julle bring. Ek sal graag ook my eie kind saam met jou wil he as dit die Here se wil is.
Jou uiterlike is nie vir my belangrik nie, jou hart is vir my belangriker.
What Her Friends Say
Sonstraal hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
38 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
166cm (5' 5.4") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Portuguese; Sesotho | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
29 - 35 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Greying; None (Bald); Balding; Shaved | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; German; English; French; Italian; Dutch | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture; Political | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outspoken; Realistic; Silly |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
A wicked satin teddy |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Latin; Pop / Top 40 |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Religious; Romance; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Reality shows; Soap operas; Sport |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Adult; Comedy; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening; Healthy living; Photography; Reading; Shopping; Yoga |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Aerobics; Birdwatching; Body building; Bowls; Camping; Cycling; Dancesport; Field Hockey; Golf; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Rock climbing; Running; Shooting; Snorkeling; Tennis; Walking; Water skiing; Weight training |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Chinese; Fast food; Fine Dining; French; Gastro Pub; German; Greek; Indian; Italian; Japanese; Pub Grub; Seafood; South African; Sushi; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Gluten-free; Sugar-free |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Exercising |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm in a monogamous relationship |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Exotic pet(s); Fish; Rodent(s); Other; Horse(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Power |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Feelings about using DatingBuzz UK: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |