Sielsoeker208hgdSielsoeker208hgd
4

Sielsoeker208hgd

79 – Roodepoort, Gauteng, South Africa

Oudmaarniekoudnie

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek is baie eerlike en opregte mens, my woord is my woord. Ek sal nie net 10km vir iemand stap nie maar n 100km help graag mense wat noot is. Ek is mens, mens tiepe kuier baie lekker met mense. Ek kan ook baie maklik aanpas tussen vreemde mense. Ek is lief vir n mooi blomtuin. Blomme is my lewe, maar asgevolg van n rugopersie vind ek dit moeilik. Ek is baie aktief vir my ouderdom, gaan stap elke dag tussen drie en 4km . Behoort aan ons plaaslike parkrun en doen elke saterdag 5km. Ek oefen ook nog met gewigte om spiere soepel te hou. Ek is nie meer n kamp mens nie, maar lief vir die natuur. Besonders lief vir diere en om na voels te kyk. Ek kry gereeld mense wat nie my ouderdom glo nie. Ek is baie geseënd wat dit aan betref. Ek is Virgo en kan soms mense se ore van hulle koppe afpraat. Al nadeel van my is, ek is baie kieskeurig wanneer dit by vrouens kom. Ek kan nie juis kos kook nie. Maar ek hou van alles wat mooi in die lewe is. Ek gebruik meestalal my radio vir tyd verdryf. Ek is nie n grootaanhager van tv nie. Ek het nie juis stokperkies nie. N/B dames moet nie net na my foto kyk nie, lees my profiel behoorlik
Wanneer jy dit gelees het besluit dan of ek die regte persoon vir jou is. Dus mors jy nie net jou tyd nie maar ook myne. L/w ek stel nie belang in profiele sonder fotos nie. Waarom skaam vir jou foto soos jy nou.lyk. Ek kan nie n besluit maak sonder n foto nie. Elkeen van ons het ons voorkere en nadele oor n persoon. Dames moet my.ook nie oordeel op wat hulle van my sien nie. Ek is nie fotogenies nie, en lyk baie jonger as wat n foto voorgee.

About His Ideal Match

Moet eerlik en opreg wees, moet n christen wees. Sy moet goed versorg wees, en ek moet trots kan wees om saam met haar gesien te wees. Indien skraal of middelmatig wees. Sy moet min of meer voldoen aan my profiel. Ek sal nie na n profiel kyk sonder n foto nie. Sy moet n huidige foto van haarself plaas. Sy moet nie vol grille wees en altyd fout met alles soek nie. Sy moet maklik kan meng met vriende en familie. Sy moet voldoen aan min of meer aan my ouderdoms versoek. Ons moet kan kommunikeer indien daar verskille opduik om n vriendskap te laat werk. Indien sy van sport hou sal dit n bonus wees. Dans staan my nie aan nie want ek dans nie. N vriendelike en aangename persoon kan n ysbreker wees .

What His Friends Say

Sielsoeker208hgd hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Roodepoort, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
79
Star Sign:
Virgo
Height:
187cm (6' 1.6")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Grey
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Retired
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
66 - 69
Star Sign:
Any
Height:
165cm (5' 5.0") - 177cm (5' 9.7")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Sielsoeker208hgd has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.