wildbeutywildbeuty
1

wildbeuty

58 – Kuruman (kimberley), Northern Cape, South Africa

soek my sielsgenoot

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

eks net myself,plat opi aarde en glo in n derde plus kans en is glad nie haatdraend nie. baie spontaan en dankbaar vi wie ek is en wat ek het. nogal baie "old school" en hou daarvan as n man my soos n vrou laat voel.eks n christen en het goeie beginsels. eks n netjiese mens en eks redelik aktief en gee om hoe ek lyk.eks lief vir die buitelewe en hou nogal daarvan om dinge saam my lewensmaat te doen en hou ook daarvan om my maat " space" te gee.ek hou daarvan om kos te maak en tuinmaak.ek waardeer altyd wat ek het en ekt n sagte geaardheid.eks my eie beste vriend ook en mense hou van my as mens.ek hou van n nederige, maar tog streng man met goeie beginsels en n ruggraat en wat omgee vi sy voorkoms,taalgebruik en n Christen is.as my lewensmaat kan " langarm dans" is dit n bonus.ek sal nogal hou van n man wat van gesonde gewoontes hou en sal nie baie hou van n " couch potato" nie.ek hou van surprises,al is dit hoe klein ook en hou daarvan om my man te bederf en eks baie romanties en hou van fyn goedjies lol.eks redelik aanpasbaar en altyd reg vi nuwe ervarings,binne perke bygese.ek is nog baie jonk van geaardheid en soek n maat om saam my die lewe te geniet vi so lank as wat ons kan.

About Her Ideal Match

hi, dis belangrik dat my lewensmaat n positiewe uitkyk op die lewe moet he, maar hy moet ook realisties wees. ek hou van n man wat impulsiewe besluite ook kan neem, maar veilige besluite sonder om mens te benadeel.hy moet kan weet hoe om met sy geld te werk en nie spandabelrag wees nie. hy moet n ruggraat he as dit by besluite kpm, want ek hou van n man wat die leiding neem in die huis.mense moenie my man kan misbruik of oor hom loop nie, hy moet streng kan wees. ek hou van n man wat netjies op homself en sy huis is en sy goed mooi oppas. hy moet respek he vi homself en ander mense en sober gewoontes he.hy moet daarvan hou om die buitelewe saam my te geniet en gesonde gewoontes soos stap of sport. dis nie m vereiste nie, maar solank hy nie n couch potato is nie.ek hou van lang mans en moet nie maer wees nie.dis n bonuspunt as my man kan langarm dans. ek hou van n skoon gesig,maar sal snor en effense baardjie aanvaar. dalk oorwin jou geaardheid als.die belangrikste is dat ek van jou hou en jy darm iets agter jou naam het, eks nog old school en voel my man voorsien. dis belangrik vir n goeie reputasie.ek wil mense in die oe kan kyk as ek langs jou loop. danki en hoop om van jou te hoor

What Her Friends Say

wildbeuty hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kuruman (kimberley), Northern Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
58
Star Sign:
Scorpio
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Other
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
48 - 66
Star Sign:
Any
Height:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Stocky
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Trying to Quit
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Finance; Government
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
The life of the party
Personality Traits:
Funny
Valued Qualities:
Friendliness; Honesty; Humility; Kindness; Self-control
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Black
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Dance / Disco; Pop / Top 40
Reading:
It's just OK
Books:
Self-help
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Preferences:
Horror; War; Westerns
Interests:
Cooking; Gardening; Healthy living; Meditation; Painting; Photography; Pottery; Sculpting; Sewing; Woodworking; Yoga
Sports:
Archery; Birdwatching; Dancesport; Triathlon; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Pastimes of choice:
Gardening
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like them at the zoo
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Showing affection in public
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Doesn't apply
Dream Home:
Cabin in the mountains
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using DatingBuzz UK:
Excited
Honesty:
Extremely