SielsoekerhgdSielsoekerhgd
3

Sielsoekerhgd

79 – Roodepoort (Florida), Gauteng, South Africa

Eesteklas metgesel

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Eerlik en opreg met christelik waardes. Vriedelik en hou van my medemense.kan baie lekker kuier, en pas maklik aan in enige geselskap. Ek hou van die mooi dinge van lewe. Ek redelik fiks vir my ouderdom. Mense skat my gewoonlik jonger as my ouderdom. Ek probeer baie gesond te eet, en te lewe. Ek is baie gesteld op my gewig, en voorkoms.ontmoet my en besluit vir jouself of jy van my persoonlikheid hou of nie. Ek hou nie van kosmaak nie. Ek hou my besig met oefening. Ek is posetief/ kan negatief word oor sekere goed.

About His Ideal Match

Moet indien moontlik voldoen aan my vereites. Soek na iemand met ek dinge kan deel. Soek na iemand om my eensaamheid te kan deel. Moet vriendelik wees, goed versorg wees en n goeie voorkoms hê. Ek hou van n vrou op wie ek trots op kan wees. Hou nie van n vrou wat oor alles kla nie, en moet my vat soos ek is. N verhouding op ons ouderdom kan werk deur n probleem uit te praat as daar verkille is. Ek glo ons moet mekaar kan vertrou, en heeldag in mekaar se sakke is nie. Moenie voorgee wie jy nie is nie, veral fotos te plaas van jare gelede nie. Ou fotos sal nie vir my werk nie.

What His Friends Say

Sielsoekerhgd hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Roodepoort (Florida), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
79
Star Sign:
Virgo
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Ask me later
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Retired
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
67 - 70
Star Sign:
Any
Height:
167cm (5' 5.7") - 179cm (5' 10.5")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Changes Often
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Sielsoekerhgd has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.