Perel004Perel004
5

Perel004

65 – Klerksdorp, North-West, South Africa

soek in die berge in die natuur by die see op die strand langs braaivleis vuur op die bank waars jy

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Nou ja waar begin mens sjoe. Ek probeer om altyd eerlik en opreg te wees. Hou nie van besitlike en jaloerse persone nie. Ek is nie so mens nie. Wys baie maklik my gevoelens en is 'n sagte sensitiewe sentimentele mens. Ek is 'n kontak mens hou daarvan om my maat belangrik te laat voel. Het 'n baie goeie sin vir humor. Hou daarvan om sosiaal te verkeer en dans baie graag. Hou van die natuur kamp en 'n braaivleis vuur. Ek hou daarvan om georganiseerd te wees in alles wat ek doen en is. Ek hou van reis en om nuwe dinge te ontdek in die lewe. Sal graag nog 'n paar lande oorsee wil besoek. Tuinmaak is een van my groot stokperdjies en om musiek te luister. Netheid op my self en in my huis is my prioriteit nr 1. Ek hou van uitdagings en glo daaraan 'n mens is net so oud soos wat jy voel. Ek is nie agter rykdom en aardse goed aan nie dit is net wêrelds. Ek soek geluk en liefde en iemand wat my sal aanvaar soos ek is en my daarvoor sal respekteer. Vir my regte siels maaitjie sal ek maan toe trek ek is buigsaam. My beste plek om te ontspan in my maat se arms. Mens kan nooit jouself regtig beskryf nie kontak my en leer my ken. CARIEN.

About Her Ideal Match

My ideale pasmaat moet 'n Christen wees lojaal en spontaan. Hy moet 'n persoon wees wat weet wat hy in die lewe wil hê 'n georganiseerde mens met goeie morele standaarde. Hy moet 'n vrou met eerbied en respek behandel en baie liefdevol en vol humor wees 'n bok vir sports. Hy moet 'n kontak persoon wees. Hy moet ook lief wees vir reis die natuur tuinmaak dans musiek en die lewe self . Hy moet 'n baie selfstandige eerlike positiewe man wees en diep gewortel wees in sy geloof. Ook lief wees vir kinders. Ek hou nie van 'n humeurige buierige en jaloerse man nie. Die lewe is te kort daarvoor. Ek soek 'n sielsgenoot 'n maaitjie iemand saam wie ek kan dinge ontdek doen lag gesels huil verskil en opmaak. So waar is jy maak my drome waar.

What Her Friends Say

Perel004 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Klerksdorp, North-West, South Africa
Gender:
Female
Age:
65
Star Sign:
Gemini
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Open to possibilities
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Retired
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
57 - 66
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 183cm (6' 0.0")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde; Dark Brown; Black; Greying; Grey; Balding
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Curly
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Country & Western; Dance / Disco; Latin
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Cooking / Baking; Educational; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Soap operas; Sport; Talk shows
Movie Frequency:
Never
Interests:
Gardening; Making Music; Photography; Shopping
Sports:
Athletics; Camping; Dancesport; Golf; Hunting; Rugby
Food
Cooking:
I quite like cooking
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I'm retired
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Bird(s); Dog(s)
Pets (Dislike):
Cat(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a month
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using DatingBuzz UK:
Hopeful; Excited
Honesty:
Extremely