Juffie_111Juffie_111
1

Juffie_111

31 – Kempton Park, Gauteng, South Africa

"My soulmate is out there, pushing a pull door, I just know it" - LOL

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n onderwyser en 'n enkel ma van 'n seuntjie. Ek het 'n passie vir wat ek doen en is iemand wat nooit sal stagneer nie. Ek is mal oor die natuur, en avontuurlustig. Ek is nie bang om nuwe dinge in die lewe te probeer nie. Ek is 'n spontane vrou en sien die klein details in lewe raak. My lewe is gebou op die Woord van die Here, en ek stap daagliks my lewens pad saam Hom. Ek hou nie van leuns en konflik nie end regverdigheid is vir my baie belangrik.... Perry, duik en stap is dinge wat ek geniet om te doen.... Ek is lief vir sport....My uitkyk op die lewe is :"Let go, and let God".... En ek lewe volgens Rom 8:28, want dis al oor en oor bewys DAT die Here alles laat uitwerk vir die goed....

About Her Ideal Match

Eerste soek ek iemand wat die pad saam die Here stap en nie skaam sal wees om sy gesin in gebed end bybelstudie te lei nie. Ek soek noodwendig 'n ryk man nie, maar dis belangrik dat hy vir homself kan sorg. Hey most ambisie in die lewe hê en dryfkrag hê om sy doelpunte/drome te bereik. Ek soek iemand wat ure saam met my kan praat oor die klein dinge en oor dinge wat saak maak. Ek wil lang intelligente gesprekke met home kan hê. Hy moet Lief wees vir die natuur en dinge wil doen. Hy moet respek toon aan my, my kind, mense en dinge om hom. Hy moet reeds standvastig wees. Hy moet eerlik, oop en opreg weeks, oneerlikheid sal 'n verhouding vernietig.... Ek soek iemand wat my kind sal aanvaar (en hom soos sy eie sal Sien, as dit tot op daardie punt kom).....

What Her Friends Say

Juffie_111 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kempton Park, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
31
Star Sign:
Aquarius
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Teacher / Professor
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
29 - 42
Star Sign:
Any
Height:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Juffie_111 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.