Jakkie79Jakkie79
4

Jakkie79

44 – Vredenburg, Western Cape, South Africa

Tyd vir n nuwe hoofstuk.....

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is n BAIE spontane mens met n goeie sin vir humor.
Ek is n plain Jane, what you see is what you get!!
Verskriklik lief vir Kamp, vuurtjie langs die see met genoeg Rooiwyn En lekker musiek.
Ek het 2 seuns wat absolutely my lewe is, 19 En 15, En is verskriklik lief vir kinders.
Daar is niks mooier as die lag van kinders nie!!!!

Ek het ook n lewensboek met baie hoofstukke wat geeindig het maar die lewe gaan aan En dit is tyd vir my om n n nuwe hoofstuk oop te maak...

Ek is nie hier om iemand se tyd te mors nie, so ek verwag dieselfde.

Eerlikheid is n BITTER groot faktor vir my En verkies geselskap wat op Eerlikheid gebasseer is En nie kansvatters wat net n bietjie pret Wil he nie.

Ek is geen FHM model nie En het n Ronde lyfie met kurwes op die regte plekkie.

Ek is n Gemini, met verskeie persoonlikhede op van te kies 😂 so ek Kan jou versker dat die lewe beslis nie boring met my Sal wees nie!!!!!

About Her Ideal Match

As jy n goeie sin vir humor het, is jy my sielskos!

N Gentle giant En ietwat van n 'bad boy', is my swakpunt.

Iemand wat lief is vir kinders, wat saam Kan lag met n klomp tieners om n kampvuur.

N mooi hart En persoonlikheid is n BAIE groter turn on, as n Griekse God met n Swart hart!!!!

Eenvoudige Dinge in die lewe is soms baie Meer kosbaar, as wat enige geld Kan koop.

N vuurtjie langs die strand, is Meer my tipe date as die fancy restaurants Waar ek nie my vleis met my hande Kan eet nie!!!

Wees jouself, maar wees asb eerlik......

What Her Friends Say

Jakkie79 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Vredenburg, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
44
Star Sign:
Gemini
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Full figured
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
It's Complicated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Regular Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
39 - 50
Star Sign:
Any
Height:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Stocky
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single; Separated; It's Complicated
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Straight
Body Art:
A tattoo or two
Personality
Sense of Humour:
Campy
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
The life of the party
Personality Traits:
Easy going; Funny; Mild; Outspoken; Realistic; Sarcastic; Wild & Crazy
Valued Qualities:
Charity; Faithfulness; Honesty; Humility; Humour; Mercy; Patience; Tolerance
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Meeting for drinks
Books:
(Auto)biographies; Fantasy; Mystery; Romance
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week