SlowmoverthistimeSlowmoverthistime
3

Slowmoverthistime

62 – Roodepoort (Ruimsig), Gauteng, South Africa

Vat 'n kans 'n laaste keer

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Want is belangrik?
Die lyf of sien jy meer as 'n lyf en 'n gesig of sien jy die mooi binne my. Is jy opsoek na ware geluk of soek jy iemand waarmee jy kan mors en speletjies speel
Dit wat jy bereid is om te gee is wat jy sal kry.....
Ek hou van die buite lewe, die see.
Humor, ja dit is belangrik want dis nodig om te lag. Die lewe is vol seer.. . So lag saam my ... Hou van bak en brou. Ek is so bietjie kunstig. Ek hou van lees en kan soms die stilte geniet
Ek is met die realiteit van die dood 3 keer gekonfronteer dus is eerlikheid baie belangrik vir my want more is nie gegewe.
Dus ja mens moet die lewe geniet van die jare wat oorbly
Ek is 'n vrou wat hou van aanraking, hande vas, drukkie, en mal oor soen, en tog kan om net saam wees ook lekker wees.
As jy in iemand se oë kyk, vertel dit 'n storie.
Ek is 'n vrou wat sê wat op my hart is, en ek sê dit soos dit is, want sien as jy eerlik is hoef jy nooit te dink wat jy die vorige keer gesê het nie.
Mens se verlede sal altyd deel wees van jou, omdat dit jou gevorm het, jy geleer het uit jou foute. En dan probeer mens om nie weer dieselfde foute te maak nie.
Ja en ek lyk miskien "tuff" maar is 'n ou softie, maar moenie op my trap nie...... ja ek leef myself in 'n movie en kan lekker huil. Maar dan moet jy nie vir my lag nie maar eerder net vashou. Lê saam my op die gras, hou my hand vas, en kyk na die maan en sterre. Of die son wat ondergang.
Dis moelik om jouself te beskryf, so waarom vat jy nie 'n kans en vind self uit....
"Don't judge a book by it's cover" read the inside......
Van uitstel kom afstel.... dit is die....ek wou dit of dat... en Dan is die kans verby.... gryp die dag, benut die geleentheid....

Hierdie mag na net woorde klink... maar dit is ek ....

About Her Ideal Match

Wees jouself en moenie draaie Wil loop nie want hoekom wil jy dan hier wees, waarna soek jy eintlik, wees eerlik in dit waarna jy soek. Want eerlikheid maak of breek.
Ag en om vrae te beantwoord is nie so moeilik nie, Want hoe leer ken mens mekaar as daar nie vrae en antwoord is nie.
En as jy nie 'n boodskap stuur nie, hoe sal ons mekaar leer Ken?
Elkeen is uniek.....
Elke mens hou tog van aanraking.. .hand vas hou, die onverwagse drukkie of soen.....ens. Ja daar is meer as net die lyflike.... dit moet nie die eerste wees wat jy Wil hê nie, ja wel sou dit gebeur dan vat mens dit soos dit gebeur.
En op ons ouderdom is dit mos lekker om dinge saam te doen....hmmm.... van inkopies tot kos maak ja selfs skottelgoed was, in die tuin rond vroetel of Sommer voor die kaggelvuur sit of daai chick fliek kyk, ja ok daai Wilde woeste fliek is ook ok. Want aan die einde van die dag is die saam wees wat kosbaar is.
Jy kan Sommer vir my 'n blom pluk wat jy langs die pad sien, want dit gaan beteken dit gaan oor die gedagte en daarom sal dit soveel meer kosbaar wees. Ja daai mooi bos blomme sal net soveel waarde he. Want dit is die gesindheid waarmee jy dit gee wat gaan tel.
So wees jouself moenie iemand anders probeer wees. Ons het elkeen ons goed en sleg, maar aanvaar mekaar want elkeen is uniek.
So as jy wil.. ... praat dan met my ... anders laat 'n kans verlore gaan....
As jy 'n scammer is.. beweeg aan asb wk het genoeg van scammers gehad.

What Her Friends Say

Slowmoverthistime hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Roodepoort (Ruimsig), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
62
Star Sign:
Cancer
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
53 - 65
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Medium
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Outspoken; Quiet; Shy
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Green
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental
Reading:
I enjoy it
Books:
Crime; Mystery; Religious; Romance; Self-help; Travel
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Motoring; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Sport; Talk shows
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on DVD or online.
Movie Preferences:
Action; Comedy; Romance
Interests:
Cooking; Gardening; Healthy living; Making Music; Painting; Photography; Reading; Shopping; Singing; Writing books; Writing poetry
Sports:
Aerobics; Athletics; Badminton; Birdwatching; Bungee jumping; Camping; Cycling; Fishing; Flying / Gliding; Gymnastics; Hang- / Paragliding; Hiking; Horse Riding; Ice Skating; Mountain biking; Rugby; Sky diving; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Doesn't matter; Italian; Seafood; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work part-time
Pastimes of choice:
Shopping
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Other
Pets (Dislike):
Cat(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Showing affection in public
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Sarcasm; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using DatingBuzz UK:
Optimistic
Honesty:
Extremely