In Her Own Words
About Her
My uitkyk op die lewe is sonnig en positief. Hou van lag en kuier saam vriende en familie. Hou van uitstappies en sal graag nog meer van ons pragtige land wil sien. Verkies om my te omring met eerlike opregte mense met 'n goeie sin vir humor. Voel net so gemaklik tuis met 'n interresante boek of movie. Is mal oor kos maak. As almal kan uitkyk vir mekaar en goed wees vir mekaar sal dit klaar 'n beter wereld wees.
About Her Ideal Match
Ek hou van die tipiese nice afrikaner ou. Hy moet opreg, vriendelik en 'n goeie sin vir humor he. Verkieslik ook al gevestig in die lewe wees met goeie waardes en integriteit. Hy moet gemaklik met homself en rondom ander wees en lief vir kinders want ek is al ouma. Sal daarvan hou om iemand te he om plekkies te besoek asook rustig saam by die huis te wees. Is mal oor 'n mooi tuin.
What Her Friends Say
hattlyd hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
67 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
164cm (5' 4.6") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 67 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
hattlyd has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.