In Her Own Words
About Her
Ek is n stillerige meisie, skaam
Ek Hou van Lees, en skryf Baie Plat op die aarde, rustig. Hou nie van mense wat jou tyd mors of met gevoelings speel nie. Ek doen kickboxing en surfing in my vryetyd
Om te ontspan Sal ek n mooi boek Lees of biedjie gaan surf.
Die lewe draai nie altyd uit soos ons dit wil he nie, en planne Verlander in n oogwink. Just go with the flow Maar maak seker dis goed wat jy Kan hanteer.
About Her Ideal Match
Ek glo aan teenoorgestelde aantrekings krag. Hoef nie van alles te Hou wat die selfde is nie. Iemand wat langtermyn dink in verband met n verhouding. Lojaal en betroubaar. Liefde vol.
Kommunikasie is belangrik vertroue en mekaar te ondersteun deur moeilike tye
enige iets wat ons saam Sal Kan geniet bv. Hiking saam Leer surf. Alles in die lewe gaan nie oor geld nie. Maar quality tyd saam spandeer.
Wat n verhouding Sal vernietig is wanneer daar nie Kommunikasie is of die feit dat ons n fight Kan uit praat dadelik nie.
What Her Friends Say
Nagdromer hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Durban, KwaZulu-Natal, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
25 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
164cm (5' 4.6") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Ask me later | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
24 - 31 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Nagdromer has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.