Loveable_blondy1985Loveable_blondy1985
4

Loveable_blondy1985

39 – Carletonville, Gauteng, South Africa

Enkellopend... opsoek na ware liefde

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n baie saggeaard, vriendelike en eerlike vrou met n passie om my beste te gee in alles wat ek doen. Ek is opsoek na my Mr Right. Hy moet my beste vriend wees met wie ek alles in die lewe kan deel.
Ek is nie perfek nie...wie is? Ek is op soek na iemand wat my sal aanvaar en lief wees vir wie en hoe EK is.
Ek probeer altyd my medemens help waar ek kan. Ek is 'n Christen en is baie na aan my familie. Ek is baie lief vir kinders en hoop om my eie te he wanneer die tyd reg is. Ek is lief vir diere en die pragtige natuur daar buite!!
Ek is baie lief vir kuier om 'n braaivleis vuur, kampeer en see vakansies, kuier met vriende, sport, fliek en musiek. Ek hou daarvan om naweke rond te ry maar n rustige naweek by die huis is net so lekker!
Ek is lief daarvoor om lekker te kook en die spesiale mense in my lewe te bederf!
Uiterlike maak glad nie vir my saak nie. Dit is die mooi van binne wat belangrik is en tel.
Ek is nie bang ek breek 'n nael of om my hande vuil te maak as ek moet werk of ...dalk vir jou gereedskap moet aangee of help om iets mooi te maak, reg maak, of te bou nie.
Ek is opsoek na my ander helfte.

Ek stel geen vereistes aan Mr Right nie. Almal het hulle eie karakter en persoonlikheid wat elkeen uniek maak. Wees net respekvol, vriendelik en eerlik...en wees net jouself.
Ek het baie respek vir n man wat hard werk.
Die enigste manier hoe 'n mens iemand beter kan leer ken is deur kennis te maak, en kyk wat gebeur.
Indien enige iemand belangstel, voel vry om my te kontak.

Asseblief...as jy nie ernstig hier oor is nie... soek asseblief verder.

Ek kan nie wag om van jou te hoor nie...

About Her Ideal Match

My ideale pasmaat moet netjies, hardwerkend en liefdevol wees.
Uiterlike maak nie saak nie, dit is die innerlike wat saakmaak.
Ek soek iemand om my lewe saam met my te deel en 'n mooi toekoms mee te bou.

Hy moet lief wees vir kamp en die see. Ek sal graag saam met jou om 'n braaivleis vuurtjie kuier.

Geld is nie als nie, en daar mag nooit oor geld baklei word nie.

Indien enige iets wat ek genoem het jou nuuskurigheid prikkel, kontak my gerus. Ek sal graag met jou wil gesels.
Wie weet wat die toekoms inhou??!!

What Her Friends Say

Loveable_blondy1985 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Carletonville, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
39
Star Sign:
Aries
Height:
155cm (5' 1.0")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Solvent

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Western Cape; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; North-West; Free State, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
36 - 47
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I wear glasses
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Valued Qualities:
Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
Reading:
It's just OK
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Action; Comedy; Romance
Food
Cooking:
I really enjoy cooking
Food:
Chinese; Fast food; Italian; Seafood; South African; Sushi
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Horse(s)