In Her Own Words
About Her
Ek dink my vriende sou se eks iemand wat n lus vir die lewe het, altyd lag al moet ek myself laat lag,eks mal oor lag en laf wees. Maar net so laf ek kan wees so stil en op my plek kan ek wees. "I wear my heart on my sleeve " Ek doen en Voel alles met my hart. Ek hou van iemand wat weet wat hulle wil he en se hoe hulle voel wat nie bang is om emosies te wys of as iemand emosies wys dit afskiet nie. Ek hou nie daarvan as iemand op iemand anders moet trap om hulle self beter te laat lyk nie. Ek hou van buite wees en nuwe dinge doen. So nou an Dan iets doen wat die bloed en adrenalien pomp. Ek hou van om met vriende en familie te kuier en braai maar Hou ook van kwaliteit tyd saam die spesiale persoon in my lewe. Ek voel die lewe is kort, leef dit. En Sal eerder more oggend se wat het ek gedoen as wat ek se ek Moes dit gedoen het.......
About Her Ideal Match
Iemand wat na hulle self kan kyk. En ook mooi na hulle self kyk. Lekker ruik 😉. Iemand wat se wat hulle voel en dink, ek is n overthinker en Sal eerder Wil weet as wonder. Ek voel "straight talk never breaks friendships. " Ek soek iemand wat my kan wys Dat nie alle mans daarop uit is om mens seer te Maak en jou hart te breek nie. Eks nie n materialistiese vrou nie jy gaan my nie kan omkoop met geld, Kar en huis nie. Dis die kleiner dinge in die lewe war nie geld kos nie wat saakmaak. Ek Wil kan gesels Baie lag en die lewe geniet. As iemand vir my jok, verneuk of nie met respek hanteer of praat nie, dit Sal defenetief die verhouding vernietig
What Her Friends Say
A3Lombaard hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vereeniging, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
39 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
160cm (5' 3.0") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
36 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
A3Lombaard has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.