In His Own Words
About Him
Eks n baie vriendelike, "easy going"mens met min draadwerk. Mal daaroor om te lag en te smile en ekt n baie goeie sin vir humor.
Hou daarvan om buite te wees, mountain bike te ry, vis te vang, kamp en golf speel en ook fotos neem. Het nie veel erg aan sport kyk op tv nie maar geniet so nou en dan Netflix
Ek is sag geaard en het al in n paar flieks n traan of twee afgevee.
Iemand het eenkeer gese....mens kan die mooiste sonsondergang beleef of by die mooiste waterval sit maar om dit alleen te beleef betekin niks....
Alleen is nie meer lekker nie.
Mal oor diere
About His Ideal Match
Vroulik, sag en hou daarvan om aangeraak en bederf te word. Vriendelike mens wat daarvan sal hou om dinge saam met my te doen en geniet.
Goed versorg wees en netjies op haarself. Sal n absolute bonus wees as sy dalk hou van fiets ry of golf speel.
Sy moet eerlik en opreg wees en waardering toon vir wat ek vir haar doen. Goed kan kommunikeer
What His Friends Say
Eee76 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
White River, Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
47 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
39 - 52 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
157cm (5' 1.8") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Eee76 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.