In Her Own Words
About Her
Ek wil sien of daar nog genuine mense in die wereld bestaan. Iemand wat 'n voltydse werkende ma met 2 tienerseuns met 'n baie goeie harr kan waardeer al is sy nie model mooi nie.
Ek doen oefening 2 maal per week as die tyd my toelaat, rokery is 'n absolute nee, hou van sosialiseer en het niks teen 'n ordentlike pub of kuierplek nie. Is 'n sosiale drinker en geniet 'n drankie en pret op sy tyd. Is mal oor lag en vrolik wees. Lewe is sad genoeg. Vat hom met 'n lag.... is my motto.
About Her Ideal Match
Finansieel stabiel en selfstandig. Nie ryk - ek wil net nie vir hom ook moet sorg nie. Nie-roker. Bok vir sports wat my kan saamsleep. Ek is 'n introvert wat nie op my eie dinge sal doen nie. Iemand wat my lewenswyse en my ma en tieners sal respekteer en defnitief van katte en konyne hou. Iemand wat lekker kan dans en nie dink ek is van outer space omdat ek van boere musiek dans hou nie.
Ek wil hê my maat moet weet dat vroue 47 plus gaan deur menopause. Dat dit nie 'n vloekwoord is nie en dat moodswings en stres 'n realiteit is en dat ek juis DAN support soek en nie 'n uittrapparade nie.
Ek is 'n drukkie en cuddle mens.
Ek is ontsettend eerlik en verwag dit van my maat. Eerlikheid, respek en ten volle toegeweidheid want dis wat hy in ruil sal kry.
'N verhouding is fragile en moet met as sulks hanteer word.
What Her Friends Say
Lollapot_1216 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Paarl, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
49 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Government | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
149cm (4' 10.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
A few extra pounds | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Lollapot_1216 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.