In Her Own Words
About Her
Eks n spontane,nederige,behulpsame,simpatieke sagggeaarde,omgee en aanraak mens en plat opi aarde.Ek hoef nie aldag gewine en dine te word nie,sommer n veldblommetjie maak my hart vinnig klop en daai saamdoen dingetjies.Eks mal oor die natuur en om buite ini veld of met my vingers ini tuingrond rond te krap.Eks nou maar net eenvoudig uitgeknip om n huisvrou te wees.Ek hou van netheid en om my vroulike pligte na te kom.Ek hou van eerlikheid en hou ni daarvan om kwaad vir mekaar te gaan slaap.Ek hou myself graag besig en gun n man sy rugby voor die tv.Eks glad nie mal om op my selfoon te boer nie.Ek hou van surprises en om my wedefhelf te bederf..Ek hou van impulsiewe besluite en om verras te word en n spontane dame wat hou van liefde gee en is beslis romanties.Eks romanties en hou daarvan om voor n kaggelvuur te sit met n glasie wyn en om oog kontak te he met my man.Hoop jy smile.Eks nog baie jonk van gees en hou van om te kuier om n kampvuur saam vriende en die opelug.Ek stap graag en hou daarvan om na sons ondergang te kyk met n glasie wyn. Ek kan in die stad of platteland asnpas en eks baie lief vir die buitelewe en kamp en n rustige kuier saam vriende.Hoop dis genoeg gese,mens moet mekaar maar ontmoet ha ha
About Her Ideal Match
As jy n lewendige mens is wat hou van om fiks en gesond te wees en nuwe dinge probeer,hou van die buitelug kampering,e as jy nie teveel op die internet boer vir ontspanning ni,sal ons oor die weg kom.As jy dalk saam my wil kos maak so nou en dan en vir my n glasie wyn of ietsie skink en my baie drukkies en soentjies uitdeel,sal dit gaaf wees en as jy hou van musiek en langarm dans,sal dit n bonus wees.Dans is nie n moet nie.As jy saggeaard,geduldig en simpatiek is en nie vuil taal gebruik en drank misbruik,sal dit my gelukkig maak.Ek sal verkies as my wederhelf nie rook,maar ons almal het maar ons irriterende of slegte en ongesonde gewoontetjies.Ek gee net om.Ek wil net gelukkig wees en ek soek ni n ryk man,maar n man wil darm ook voel hy kan vir sy vrou voorsien.Ek wil ni meer alleen wakker word of net vir myself koffie maak nie.Ekt nie baie geleerdheid en kan maar net n goeie huisvrou vir my man wees.Eks ook glad nie spandabelrag en werk spaarsamig met geld.Ekt ook maar baie tekortkominge en wil nie my man veroordeel nie.Eks beslis n een man vrou.My tipe man moet ook verantwoordelik wees en dinge eers goed deurdink....moet net nie te lank dink oor daai peppermint geur slab choccie opi winkelrak ni😋
What Her Friends Say
Infinity745 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Kuruman (Seodin), Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
58 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
169cm (5' 6.5") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Struggling |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Large | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Separated; Divorced; Widowed; It's Complicated | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Regular Drinker | ||
Education: |
Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium; Curly |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Realistic; Silly; Stable |
Valued Qualities: |
Celibacy; Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
White |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I'm not keen |
Books: |
Self-help |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Soap operas |
Movie Preferences: |
Action; Drama; Horror; Romance; War; Westerns |
Interests: |
Cooking; Gardening; Painting; Pottery; Sculpting; Sewing; Shopping; Woodworking; Yoga |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Aerobics; Athletics; Basketball; Birdwatching; Body building; Camping; Canoeing; Cycling; Dancesport; Fishing; Hiking; Water skiing |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Chinese; Fine Dining; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I don't work |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like them at the zoo |
Pets (Like): |
Bird(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Power |
Turn-offs: |
Flirting; Sarcasm |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Backpacking around the globe |
Feelings about using DatingBuzz UK: |
Hopeful; Excited |