In His Own Words
About Him
Ek is 'n warm persoon met 'n groot hart wat iemand soek om te bederf en alles mee te deel. Lief vir die lewe, spontaan met 'n goei sin vir humor. Gladnie skaam om te wys as ek iemand lief het nie en is lief vir aanraaking. Soek net iemand wat my kan lief wees vir my sonder enige voorwaardes. Iemand wat lekker lag en die lewe geniet en elke dag posetief aanpak. Die lewe is te kort om aleen te wees.
About His Ideal Match
Lief vir die lewe, lekker kan gesels. Iemand wat die mooi dinge in die lewe waardeer. Nie skaam is om emosies te wys nie en sonder om dit te sê kan wys hy is lief vir my nes ek is. Lief wees vir die buite lewe. Sponteen sommer op die ingewing van die oomblik besluit om 'n road trip te doen, al is dit net om 'n tent op te slaan langs die revier en een nag oor te slaap. Somner net omdat mens kan!!!
What His Friends Say
Jonkvangees hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vereeniging (Driereviere), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
172cm (5' 7.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
25 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 188cm (6' 2.0") | ||
Body Type: |
Average; Athletic | ||
Looks: |
Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Occasional; Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Jonkvangees has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.