In Her Own Words
About Her
Ek kan baie rustig wees en terselfdertyd somtyds bietjie uithaak en laf wees
Ek is meestal stil en observeer, maar kan jou doodgesels party dae.
Ek is lief vir.my kinders en kleinkinders
Baie lief vir diere.
Met ander woorde ek is n doodnormale persoon wat geen ekstra buitengewone dinge nog wil doen nie.
Ek wil net gelukkig wees en.die.lewe geniet op my ouderdomsvlak en as ek nog kan nuwe plekke besoek, reis en nuwe dinge en hobbies leer waarom nie.
About Her Ideal Match
Baie beslis lief vir diere en kinders.
Humorsin asseblief moet kan lag vir die.simpel en ernstige dinge in ons daaglikse lewe.
Geduldig en liefdevol en kan kommunikeer. Stilstuipe is nie produktief lewe is te kort.
Besef ek is nie sy moeder, verpleegster of huisbediende nie... maar vriendin en maat en ons staan mekaar by
Almal veral op ons ouderdom dra swaar aan bagasie en seerkry, maar wees oor jou ekse asseblief anders gaan ons nie kan vorentoe beweeg.
What Her Friends Say
Esrie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Kempton Park, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
61 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
159cm (5' 2.6") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
58 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Technical Diploma; Bachelors degree | ||
Occupation: |
Retired; Self-employed | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Esrie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.