CRDoppiesCRDoppies
1

CRDoppies

35 – Excelsior, Free State, South Africa

Liefde Wen...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Wednesday

Modified: 08 April 2024

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek is interesant en ek ek wil lewe saam my beste vriendin aanpak... ek wil haar ontmoet en tyd saam haar deur bring om haar te leer ken! Ek kan baie dinge se...maar dit wat saak maak is ek is eerlik, opreg, lojaal, eerlik respekvol en ek het integniteit...

Dit wat ek jou van my kan vertel is, ek soos baie ander het al baie seer gekry. Leuens mak dit moeilik om n vriendskap te begin en dit sal eindig nog voor dit begin het. Lewe is n Blessing en mens moet die beste daarvan maak... Elke oomblik tel!

Ek weet ek is nie perfek nie maar dit wat ek is is net genade en dit wat ek wil word werk ek aan... ekt iemand nodig wat bereid is om saam my te prober om elke dag die beste wat hulle kan wees te wil wees en saam my te groei!

Vrae en vind meer uit...

About His Ideal Match

Ek verwag nie die perfekte vriendin nie, ek is opsoek na iemand wat in die vriendskap wil in groei deur my te leur ken vir wie ek is en vir my sal lief wees vir wie ek is... nie sal wil wegstap wane lewe moeilik raak nie en wanneer dit moeilik gaan nog steeds by my wil wees en saam my daardeur te gan... ek vra dat die selfde effort wat ek insit gematch word... ek sal alles wat ek kan doen om die liefde van my lewe te gee wat sy nodig het en ek verwag net om my energie te match in n verhouding en vriendskap!

Vrae meer uit asb!

What His Friends Say

CRDoppies hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Excelsior, Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
35
Star Sign:
Aries
Height:
177cm (5' 9.7")
Body Type:
Average
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Afrikaans; English; Sesotho
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Ask me later
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Ask me later
Education:
High / secondary school
Occupation:
Sales and Marketing
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in the World
Gender:
Female
Age Range:
24 - 35
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

CRDoppies has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.