palominostarpalominostar
2

palominostar

68 – Langebaan, Western Cape, South Africa

POSITIEF/LAG

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: A week ago

Modified: 2 weeks ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Liewe genade, soveel vrae, maar ek het so baie antwoorde....hier gaan ons: Ek hou van positieweteit, kan redelik goed kommunikeer met enige persoon ongeag geletterheid. Ek hou nie van mense wat lieg nie, en ook nie van skelm agteraf mense nie. Kom ons hou die "jaloers" wees vir tieners. Ek hou nie daarvan as 'n persoon skelm is met selfoon oproepe of boodskappies op hul selfoon of laptop nie....my sel en laptop is oop sonder geheime. Ek glo in openlikheid en eerlikheid en het niks om voor skaam te wees of weg te steek nie. O ja beslis speel ek nog tennis en kan perdry alhoewel ek lanklaas perd gery het. Ek geniet om in die tuin te werk en te sien hoe my bome?plante/struike groei. Ek glo ons moet die aarde beter laat as wat ons dit gekry het, daarom het ek baie bome geplant. Ek hoop om iemand te ontmoet wat daarvan sal hou om in 'n plaas/kleinhoewe atmosfeer en omgewing te woon. Ek is nie 'n "couch sitter" tipe mens nie....maar soms is dit lekker om net te ontspan. Ek kyk soms tv en hou daarvan om die groot tennis toernooie te kyk. Oor die algemeen is ek rustig met niks waaroor ek bekommer nie en steur my nie aan negatiewe nuus nie. Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe en glo in HOOP, GELOOF EN LIEFDE. Met dit gese gese is daar uiteraard uitdagings in die lewe, maar mens moet dit hanteer en oorbrug....niks is altyd wit en swart nie maar ons maak aanpassings soos en wanneer dit nodig is. Liefde is baie belangrik vir my en natuurlik soveel dinge wat daarmee gepaard gaan.....respek, hoflikheid, eerlikheid. empatie, simpatie....so so baie te veel om hier te noem. Terug by waardes, ek is nie hoogmoedig nie maar meng nie met "common" mense nie en ook nie met mense wat in elke sin of tweede sin vloek nie.....beslis is ek nie 'n man wat met die bybel onder die arm stap nie, maar glo in God en ek stryk nie af van my waardes nie. Ek het geen probleem met alkoholiese drank nie en geniet 'n drankie met etes en om gesellig te verkeer,MAAR, ek kan dronk mense nie hanteer nie en vermy dit ten alle koste.

About His Ideal Match

Ek verkies 'n slim/petite geboude dame, maar dit is nie die einde van die wereld nie. Eerlik en opreg. Goed versorg. Ons moet oor alles kan praat....belangrike dinge soos finansies, wie woon waar, mediese fonds. ensovoorts. Ek wil nie voel dat jy.......liewe pragtige dame net van my hou om 'n dak oor jou kop te he of ander finansieele voodele nie. Ons is mos nou mooi groot en weet waaroor die lewe gaan. Suinig is ek beslis nie so moenie my verkeerd verstaan nie. Ja ek het 'n huisie, 'n karretjie, 'n tuintjie....ek kan leef met wat ek het....ek het nie 'n dame se geld nodig nie en sal nooit 'n dame vra vir geld nie. Dames moet tog nie fotos van jarre gelede plaas nie....jy benadeel jouself daardeur.

What His Friends Say

palominostar hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Langebaan, Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
68
Star Sign:
Leo
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Retired
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
45 - 65
Star Sign:
Any
Height:
158cm (5' 2.2") - 172cm (5' 7.7")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Postgraduate degree
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Medium; Straight
Eyesight:
I wear glasses
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Intelligent; Optimistic; Realistic
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Patience
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae
Reading:
I enjoy it
Books:
Business; Crime; History; Mystery; Religious; Romance; Science / Technology; Travel
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Educational; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Mystery; Romance; Westerns
Interests:
Auto repair; Business news; Cooking; Gardening; Making Music; Reading
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Basketball; Camping; Canoeing; Chess; Hiking; Horse Riding; Swimming; Table Tennis; Tennis; Volleyball; Walking
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Food:
French; German; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I'm retired
Pastimes of choice:
Gardening
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm flexible
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence
Turn-offs:
Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Dream Home:
Beach house
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using DatingBuzz UK:
Hopeful; Optimistic
Honesty:
Very